’n Mens hoor baie van ’n ding genaamd: “Die netwerk-effek.” Mense is lief om daarna te verwys in bemarkingsmetodologië, in leierskap, in besigheids-analise en in ’n klomp ander velde. Jy mag dalk self dink jy weet wat dit beteken, maar eers as jy vir Gielie Hoffmann ontmoet het, kan jy met jouself eerlik wees en sê: “Ek weet nou wat die netwerk-effek is… Ek ken hom.”
Teks: John-Henry Opperman Produksie: The Media Farm